Reviews & Referrals
Hallooooo Marilize,
Wat 'n belewenis om n vriendin te kon maak die dag toe ek trou. Dit toe nou nog my fotograaf! Marilize is 'n vriendelike vrou met die rustigste atmosfeer. Sy help jou rok reg maak en jou hare gou gou fix voor jy by die kerk in stap. Wat ek weet van "pose" mag gevaarlik wees, maar Marilize het my so gemaklik laat voel en gehelp vir die perfekte fotos dat ek nie eers kon glo dit was ek nie! Ek sal haar enige tyd aanbeveel, sy het n passie vir haar werk, beeldskone fotografie en goeie kliente diens. Enige vrou wil die perfekte fotos he op haar trou dag en Marilize kan dit 'n werklikheid maak. Dankie dat jy jou passie wat jy het met ons deel! Melanie Dicks |
Good day Marilize
We would like to extend our heartfelt gratitude to Marilize for her professionalism, dedication and commitment to the production of exceptional quality. We met Marilize about two years ago, when she had to take our family photos. The quality of the photographs was exceptional and obtained an element of magic, that seems only she can capture. After seeing her work, we were left with no option but to request her services at our wedding. Marilize, delivered to us photographs that captured and exaggerated the beauty of our wedding. Regards Mr and Mrs Mtshwene |